Jaarboeke

Kritiese beluistering 852


 
Modulekode MTZ 852
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Kritiese beluistering ontwikkel die kritiese beluisteringsvaardighede van 'n student wat aan die behoeftes van 'n professionele studio sal voldoen. Spesifieke aandag word gegee aan aspekte soos die onderskeidingsvermoë van klankgolwe, waarneembaarheid van verandering in klankvlakke, nagalm, distorsie, dinamiese prosessering en spektrale ongelykhede. Die eksamen is gebaseer op 'n portfolio van werkstukke en 'n reeks kritiese beluistringstoetse.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences